1 00:00:02,000 --> 00:00:07,000 Downloaded from YTS.MX 2 00:00:08,000 --> 00:00:13,000 Official YIFY movies site: YTS.MX 3 00:09:24,375 --> 00:09:25,833 JOU BABA SE OORLEWINGSTEL! YBAB ONTWERP VIR OUERS, GELIEF DEUR BABAS 4 00:09:30,333 --> 00:09:31,833 ME BASSON - SIEN UIT DAARNA OM DIE MOJO-SPAN DIE NAWEEK TE ONTMOET 5 00:09:31,916 --> 00:09:34,416 BY DIE PRAGTIGE HAZENDAL WYNLANDGOED! YBAB. LIEFDE, MARIETJIE KOEKEMOER 6 00:11:17,083 --> 00:11:18,208 KONTAKTE 7 00:11:18,291 --> 00:11:20,208 KARLA - SELNOMMER (078) 815-6884 8 00:11:42,041 --> 00:11:43,708 Hallo daar, julle almal! 9 00:11:43,791 --> 00:11:45,625 -Ek is Marietjie Koekemoer, -Oukei. 10 00:11:45,708 --> 00:11:48,625 stigter en hart van yBaB, 11 00:11:49,291 --> 00:11:52,041 Amerika se mees betroubare babaprodukte. 12 00:11:53,041 --> 00:11:55,125 Toeka se dae, in 1993, 13 00:11:55,208 --> 00:11:58,583 het ek myself, 'n Suid-Afrikaanse plattelandse pampoen, 14 00:11:58,666 --> 00:12:02,333 op my eie op 'n plaas reg in die middel van groot ou Texas bevind, 15 00:12:02,416 --> 00:12:05,916 besig om vyf woelige pikkies groot te maak. 16 00:12:06,000 --> 00:12:09,375 Ek moes met my eie rome en konkoksies opkom. 17 00:12:09,458 --> 00:12:13,833 Toe begin ek rondspeel met tuisgemaakte bestanddele, 18 00:12:13,916 --> 00:12:16,375 en voor jy "vuil doek" kon sê, 19 00:12:16,458 --> 00:12:20,041 het ek my konkoksies met my nuwe Amerikaanse vriende begin deel. 20 00:12:20,125 --> 00:12:21,833 -En o, my goeie genugtig, -"Konkoksjin". 21 00:12:21,916 --> 00:12:23,500 hulle was versot daarop! 22 00:12:23,583 --> 00:12:27,291 En so is yBaB "gebore". 23 00:12:27,375 --> 00:12:30,458 Ontwerp vir ouers, geliefd deur babas. 24 00:13:11,250 --> 00:13:13,625 En hy was gekies as "mees waarskynlikste om uit te blink". 25 00:15:48,416 --> 00:15:49,458 Goed so. 26 00:15:49,541 --> 00:15:50,750 Goed so. 27 00:16:49,208 --> 00:16:50,208 Moedergewetepyn. 28 00:16:58,208 --> 00:16:59,583 Klassiek Karla. 29 00:19:50,750 --> 00:19:51,625 Uitstekend. 30 00:20:05,583 --> 00:20:06,916 HAZENDAL VERWELKOM YBAB EN HUL GASTE - HAZENDAL 31 00:20:21,083 --> 00:20:23,833 -Jaci? Goeie genugtig! -Chadrie! 32 00:21:58,291 --> 00:21:59,416 Vang julle dit? 33 00:23:45,541 --> 00:23:46,375 Tussen die oë! 34 00:29:55,708 --> 00:29:57,166 Mal, mal, mal daaroor! 35 00:30:20,416 --> 00:30:22,708 Ons is gereed vir die offisiële verwelkoming van yBaB in die glashuis. 36 00:30:22,791 --> 00:30:23,875 O! Het hom. 37 00:30:35,625 --> 00:30:37,083 Want dinge kan morsig raak. 38 00:32:39,958 --> 00:32:42,541 Hallo daar, julle almal. Hoe lyk dit? 39 00:32:46,666 --> 00:32:49,333 Ag, man. Dis so lekker om terug by die huis te wees 40 00:32:49,416 --> 00:32:53,375 en om yBaB uiteindelik op Afrika bodem bekend te stel. 41 00:32:56,375 --> 00:33:00,958 'n Hartlike yBaB welkom aan al my vooraanstaande gaste. 42 00:33:01,041 --> 00:33:04,750 My beïnvloeders, die kleinhandelaars, lede van die media, 43 00:33:04,833 --> 00:33:07,166 en, natuurlik, die agentskapverteenwoordigers 44 00:33:07,250 --> 00:33:10,541 wat my wonderlike handelsmerk 45 00:33:10,625 --> 00:33:13,041 aan die res van die Afrika-kontinent sal bevorder. 46 00:33:13,125 --> 00:33:16,916 Mense, julle is genooi om alles oor my produkte te leer, 47 00:33:17,000 --> 00:33:19,125 maar die belangrikste is dat julle hier is 48 00:33:19,208 --> 00:33:21,708 om 'n lekker tyd te hê terwyl julle dit doen. 49 00:33:23,625 --> 00:33:28,916 So, kom ons skop die naweek af met die Y-NOT dans- 50 00:33:29,000 --> 00:33:30,916 en wodka-proegeleentheid, 51 00:33:31,000 --> 00:33:34,000 want "Y" sal die ouers nie ook bietjie pret hê nie? 52 00:33:34,083 --> 00:33:35,166 Gek daaroor! 53 00:33:56,333 --> 00:33:57,666 Haai, kom ons gaan. 54 00:34:46,958 --> 00:34:53,791 Wel, as jy daarop aandring, 55 00:35:19,625 --> 00:35:21,291 Lag-emoji, lag-emoji, lag-emoji. 56 00:36:13,583 --> 00:36:14,583 -Ja. -Ja. 57 00:36:16,625 --> 00:36:17,583 Jy's die ou! 58 00:46:04,500 --> 00:46:05,458 Jammer. 59 00:47:55,791 --> 00:47:57,500 Hoe laat is dit voëltjietyd! 60 00:47:58,583 --> 00:48:00,208 Ja! 61 00:48:18,625 --> 00:48:19,708 Nie 'n kans nie! 62 00:48:36,083 --> 00:48:37,125 In elk geval, ons gaan hulle nail. 63 00:49:00,125 --> 00:49:01,375 Goeie genugtig. 64 00:49:17,750 --> 00:49:20,458 So, probeer dit… Bedank my later. 65 00:49:20,541 --> 00:49:23,291 En dan ja. Gesondheid op 'n wonderlike yBaB naweek. 66 00:49:44,000 --> 00:49:45,125 Wil julle dames aansluit? 67 00:49:45,208 --> 00:49:46,916 -Nee! -No, thanks, Tawnie. 68 00:49:50,583 --> 00:49:52,958 Marietjie, your favorite sport is about to start. 69 00:50:01,000 --> 00:50:01,958 -Ja. -Ek verstaan. 70 00:50:02,541 --> 00:50:04,250 Goed, kollegas! 71 00:50:04,333 --> 00:50:06,708 Dis tyd om op te warm 72 00:50:06,791 --> 00:50:09,500 en die "kry die swanger een betyds by die hospitaal" roete te bestudeer. 73 00:50:15,083 --> 00:50:16,458 Onthou die reëls. 74 00:50:16,541 --> 00:50:19,833 As jou swanger waatlemoen breek, is dit neusie verby. 75 00:53:23,041 --> 00:53:25,708 Oukei, almal. Op julle merke… 76 00:53:28,458 --> 00:53:31,541 …gereed, gaan! 77 00:53:32,500 --> 00:53:35,083 Gaan, Joebie-Boebie, gaan! 78 00:55:30,541 --> 00:55:32,083 Dis 'n seun! 79 00:56:04,166 --> 00:56:06,250 -New York. -New York, ja. 80 00:56:06,333 --> 00:56:08,666 -New York, ja. -New York, ja. 81 00:56:08,750 --> 00:56:09,916 -Oukei. -Reg. 82 00:56:17,250 --> 00:56:18,375 Denise, hallo? 83 00:56:19,125 --> 00:56:20,041 Hallo! 84 00:56:20,708 --> 00:56:25,541 Uh, my naam is Cha… drie, 85 00:56:26,166 --> 00:56:28,000 en ek skakel vanaf yBaB. 86 00:56:28,833 --> 00:56:32,833 Ek kan nie Mnr. of Mev. Basson in die hande kry nie, 87 00:56:32,916 --> 00:56:37,416 en ek moet 'n paar syfers vir die res van die naweek finaliseer. 88 00:56:37,958 --> 00:56:41,375 Bly hulle 'n ekstra nag met hulle baba? 89 00:56:41,458 --> 00:56:42,583 Baba? Watter baba? 90 00:56:42,666 --> 00:56:48,583 Die… baba waarmee mev. Basson 91 00:56:48,666 --> 00:56:52,833 23 uur lank in die dam in kraam was. 92 00:56:52,916 --> 00:56:54,458 Jy weet, die… 93 00:56:54,541 --> 00:56:57,500 Man. Die baba wat die ooievaar nooit gebring het, jy weet, man. 94 00:56:58,500 --> 00:57:01,166 Ek dink dis beter as jy met hotel ontvangs praat. 95 00:57:01,250 --> 00:57:03,500 Ek voel nie gemaklik om hul persoonlike inligting te gee nie. 96 00:57:09,833 --> 00:57:12,833 Persoonlike informasie? Dis babas. Ons soek nie hulle ID nommers nie. 97 00:57:14,250 --> 00:57:16,541 Jammer, Joebie. Ek het my bes probeer. 98 00:57:42,166 --> 00:57:44,416 Welgedaan, mammas en pappas. 99 00:57:44,500 --> 00:57:46,958 Ons MessY-hub is kant en klaar! 100 00:58:39,458 --> 00:58:42,208 Ek is mal oor die idee. Bring al die babas. 101 00:58:42,291 --> 00:58:44,416 Sit hulle almal in 'n ry. 102 00:58:45,666 --> 00:58:48,208 Daarsy. 103 00:58:48,291 --> 00:58:49,708 Sjoe. 104 00:58:49,791 --> 00:58:51,208 Instagram gereed. 105 00:58:56,625 --> 00:58:58,833 Trots Suid-Afrikaanse reënboogbabas. 106 00:58:58,916 --> 00:59:00,833 Die span in Amerika gaan mal wees hieroor. 107 00:59:00,916 --> 00:59:02,916 Goeie idee, Chandrie and Joubert. 108 01:00:08,208 --> 01:00:09,583 Oukei, julle. Transaksie tyd. 109 01:00:25,958 --> 01:00:26,833 Oukei, tarra. 110 01:01:47,125 --> 01:01:48,291 Nuweling fout. 111 01:03:44,875 --> 01:03:47,708 Haai, yBaB-span. So, ons het 'n juweel-- 112 01:03:47,791 --> 01:03:49,916 Hallo. Jammer, ek het dit nodig. Dankie. 113 01:04:29,500 --> 01:04:33,333 -Kom… Ontvangs. -Raak rustig, mense. 114 01:04:33,416 --> 01:04:35,000 Alles gaan oukei wees. 115 01:05:46,250 --> 01:05:47,458 Ek verstaan nie 'n woord nie, 116 01:05:47,541 --> 01:05:49,500 maar dis soos om na 'n Spaanse telenovela te kyk. 117 01:07:11,458 --> 01:07:12,750 Geen manier nie, Jose! 118 01:14:18,708 --> 01:14:20,125 DIE SPA ,DIE RESTAURANT ,DIE KROEG SWEMBAD , ALLE KAMERS 119 01:15:59,208 --> 01:16:01,291 Middag, Mnr. Basson. 120 01:16:01,375 --> 01:16:02,458 Haai. 121 01:16:02,541 --> 01:16:03,958 Kan ek jou selfoon kry, asseblief? 122 01:16:06,458 --> 01:16:08,041 Dis standaard sekuriteitsprotokol. 123 01:16:10,000 --> 01:16:11,833 Dankie. Stap gerus voor, meneer. 124 01:16:38,333 --> 01:16:40,791 JP, my vriend. Welkom 125 01:16:40,875 --> 01:16:42,458 -Daar is jy. -Ek is bly jy kon 126 01:16:42,541 --> 01:16:43,833 die formaliteite maak, nè? 127 01:16:43,916 --> 01:16:45,833 Ek dog ek druk net 'n laaste-minuut skepskop in. 128 01:16:50,791 --> 01:16:52,250 Kalmeer, mannetjie. 129 01:16:52,958 --> 01:16:54,250 -Rolex? -Ja. 130 01:16:54,958 --> 01:16:56,291 Hy is my waghond. 131 01:16:59,500 --> 01:17:01,375 Kom. Ek vat jou vir 'n toer. 132 01:17:01,458 --> 01:17:06,125 Denise en ons rugby vriende wag in die onthaal-- 133 01:17:06,208 --> 01:17:07,458 Rolex! Rolex! 134 01:17:07,541 --> 01:17:08,541 …onthaal area. 135 01:17:10,875 --> 01:17:13,166 Kom nou, mannetjie. Gaan stap, stap. 136 01:17:13,250 --> 01:17:15,583 Gaan speel met jou maatjies. Kom, my liefie. 137 01:17:16,166 --> 01:17:17,083 Ek is lief vir my Rolex. 138 01:17:33,875 --> 01:17:35,916 Ek wil een volle omtrekpatrollie hê, 139 01:17:36,000 --> 01:17:38,750 oë oop, vingers op die sneller. 140 01:17:38,833 --> 01:17:39,875 Gaan! 141 01:18:55,125 --> 01:18:56,333 Toegang geweier. 142 01:19:02,375 --> 01:19:03,333 Genade. 143 01:20:19,833 --> 01:20:22,750 Help! Help! Ek is verlore. 144 01:20:24,541 --> 01:20:25,375 Haai. 145 01:20:25,458 --> 01:20:27,958 -Hallo. Hm-mm. -Haai, ek is Karla… Herzeg… 146 01:20:29,041 --> 01:20:31,875 -Govina. Van Rusland. -Oukei. 147 01:20:32,833 --> 01:20:36,791 Mm… Afrika! Afrika pragtige land, maar baie warm. 148 01:20:36,875 --> 01:20:38,583 -Vrek warm. -Oukei. Is jy… Is jy oukei? 149 01:20:38,666 --> 01:20:40,708 Nyet. Nie, nie, nie oukei nie. 150 01:20:41,333 --> 01:20:42,833 Ek het water nodig. 151 01:20:43,333 --> 01:20:46,541 -Oukei. -Die hitte maak my verward. 152 01:20:46,625 --> 01:20:48,375 Oukei, ek kry iemand om vir jou te bring. 153 01:20:48,458 --> 01:20:50,250 Oe! Wodka! 154 01:20:50,333 --> 01:20:54,833 Water of wodka! Om te drink… O, ek voel flou. 155 01:20:54,916 --> 01:20:56,958 -Oh, die hitte. -Wag, wag, wag, wag, wag! 156 01:20:57,041 --> 01:20:59,416 Ek gaan iemand daar onder radio om vir jou water te bring. 157 01:21:00,375 --> 01:21:01,750 Ek val nou flou. 158 01:21:01,833 --> 01:21:04,583 Oukei, bly by my! Bly by my! 159 01:21:04,666 --> 01:21:05,541 Is jy oukei? 160 01:21:06,458 --> 01:21:08,250 O, ek sien goed. 161 01:21:09,041 --> 01:21:10,083 Hallusinasies. 162 01:21:11,583 --> 01:21:12,666 Hitte… 163 01:21:15,250 --> 01:21:16,291 Jy… 164 01:21:17,291 --> 01:21:19,333 -Is jy my broer? -Huh-uh. 165 01:21:21,333 --> 01:21:23,958 My pa is van die Swartland, nie Rusland. 166 01:22:17,375 --> 01:22:22,583 Om die kontrak in die teenwoordigheid van ware rugbylegendes te onderteken. 167 01:22:23,958 --> 01:22:26,125 Deel nog bietjie, dan is dit jou beurt. 168 01:22:54,166 --> 01:22:55,666 Kom nou, kom nou. 169 01:23:02,750 --> 01:23:06,375 Binnekort vier ons my eerste ligawedstryd in Dubai. 170 01:23:08,291 --> 01:23:09,375 -Baie geluk. -Dankie. 171 01:23:09,458 --> 01:23:11,166 Ek kan nie wag vir die eerste wedstryd nie. 172 01:23:11,250 --> 01:23:12,666 -Groot dinge. -Ja. 173 01:23:12,750 --> 01:23:14,375 Dit gaan wonderlik wees. 174 01:23:14,458 --> 01:23:15,583 -JP! -Ek's so opgewonde. 175 01:23:25,458 --> 01:23:27,583 -Geweer! -Wag! Nee, nee, nee! 176 01:23:27,666 --> 01:23:29,541 Daar's geen geweer nie. Dis my vrou. 177 01:23:29,625 --> 01:23:31,541 Kyk, dis… Dis net lipstiffie. 178 01:24:09,833 --> 01:24:11,416 Kom! 179 01:26:17,333 --> 01:26:19,083 Ouens, verskoon my. Jammer! 180 01:26:19,166 --> 01:26:22,000 Het 'n halfbewustelose Russiese dame by die hek. 181 01:26:22,083 --> 01:26:24,250 Sy wil weet of haar swanger vriendin oukei is. 182 01:26:24,333 --> 01:26:25,416 Sy's oukei! 183 01:26:25,500 --> 01:26:26,541 O ja. 184 01:26:26,625 --> 01:26:28,250 Sy is meer as oukei. Sy is perfek! 185 01:26:29,750 --> 01:26:32,833 My mal, pragtige, swanger vrou. 186 01:26:33,916 --> 01:26:34,750 Sy is perfek. 187 01:26:36,208 --> 01:26:37,583 En ons gaan 'n baba hê! 188 01:26:41,750 --> 01:26:43,250 -Hoera! -Ja! 189 01:26:45,583 --> 01:26:46,916 Jy skuld my terloops 'n sagte speelding. 190 01:26:47,458 --> 01:26:48,541 Ja! 191 01:31:50,958 --> 01:31:55,791 ‎Subtitelvertaaling dear: Sulet Bosman