1
00:00:24,640 --> 00:00:28,800
Dit is die tyd.
2
00:00:28,880 --> 00:00:32,720
Dit is my tyd.
3
00:00:33,360 --> 00:00:37,240
Jy weet waarheen ek gaan.
4
00:00:37,320 --> 00:00:42,200
God gee my vrede.
5
00:00:42,280 --> 00:00:46,120
Waar ek ook al gaan.
6
00:01:00,280 --> 00:01:02,200
Beskerm my pa.
7
00:01:20,040 --> 00:01:24,440
-Wat het gebeur?
-Lokval. Silo is dood.
8
00:01:24,520 --> 00:01:26,040
My wapens?
9
00:01:26,120 --> 00:01:27,840
Alles is weg. Die trok was leeg.
10
00:01:27,920 --> 00:01:29,600
Ons moet hulle gaan doodmaak.
11
00:01:29,680 --> 00:01:32,520
Hierdie is my koningkryk nou.
12
00:01:33,240 --> 00:01:36,760
-Ek alleen sê wat ons doen. Ek besluit.
-Koning. Koning.
13
00:01:36,840 --> 00:01:39,000
Genade. Genade, Koning.
14
00:01:56,680 --> 00:01:58,080
Kom ons gaan!
15
00:02:12,040 --> 00:02:13,680
Die voorvaders het gepraat.
16
00:02:15,000 --> 00:02:18,120
Ons aanvaar hulle woorde.
17
00:02:56,520 --> 00:02:57,640
Rus nou, Pa.
18
00:03:03,840 --> 00:03:05,200
Rus.
19
00:34:12,160 --> 00:34:16,040
Die polisie was by sy huis en die winkel.
Nog geen teken van die drywer nie.
20
00:34:21,160 --> 00:34:22,320
Hoekom sal hy vir my ja sê?
21
00:36:16,160 --> 00:36:17,320
Wat van die offer?
22
00:40:08,160 --> 00:40:09,800
Praat hy met die polisie?
23
00:40:16,800 --> 00:40:18,040
Het iemand hom kom sien?
24
00:40:19,880 --> 00:40:21,040
Buiten die gewone?
25
00:59:04,480 --> 00:59:07,080
Onderskrif vertaling deur: Rolé Swiegers